top of page

Long Sleeve Open Back

R 150,00Price
Size
Child 8Y
Child 9Y
Child 10Y
Child 11Y
Child 12Y
Quantity

Hierdie swart langmou open back top vir junior dansers kombineer styl en funksie. Die oop rug gee ’n elegante, moderne look, terwyl die sagte, rekbare materiaal gemak en bewegingsvryheid bied... perfek vir klas en opwarm.

    bottom of page