top of page

Draai Gala-Aand 2026

Do. 19 Nov.

|

Draai Dans Akademie

’n Aand waar harde werk gevier word, talent skitter en ons passie die middelpunt is.

Draai Gala-Aand 2026
Draai Gala-Aand 2026

Time & Location

19 Nov. 2026 18:00

Draai Dans Akademie, 49 Berg Street, Goud St, Entrance, Mashishing, 1120, South Africa

About the event

Die Draai Gala-Aand is ’n aand waar harde werk gevier word, talent skitter en ons passie die middelpunt is. Ons vier nie net prestasies nie, maar ook die ure se oefen, die uitdagings wat oorkom is, die groei wat plaasgevind het en die liefde vir dans wat ons deur die jaar saam gekweek het.

Die aand sal ’n kombinasie wees van ons jaarlikse prysuitdeling en spesiale optredes.

Trek jou mooiste formele uitrusting aan, bring jou mense saam en kom beleef ’n aand waar ons Draai se dansers en hul passie vir dans in die kollig plaas.


Donderdag, 19 November 2026

17:30 vir 18:00


NG Lydenburg-Suid


Tickets

  • Gala Aand Kaartjie

    Sale ends

    19 Nov. 18:30

    R 60,00

Total

R 0,00

Share this event

bottom of page